Advertensies

Kennisgewings

Ondersteuningsdienste (insluitende Mense en Kultuur)

Hulpbronne

Strategiese prioriteite

Verdrink jy in ’n see van

INLIGTING?

ROL AF

TERUG

Dis makliker om jou kop bo water te hou as jy ten minste weet waar om na spesifieke NWU-inligting te soek, of verstaan watter NWU-kommunikasiekanaal watter inligting bevat.

 

Die voorstelling regs verduidelik waar om die NWU-inligting te kry wat jou op hoogte sal hou sodat jy doeltreffend kan werk.

As jy hulpeloos na jou oorvol GroupWise-inmandjie staar, en voel asof jy verdrink in ’n see van inkomende e-posse, ly jy waarskynlik aan ’n ernstige geval van inligtingoorlading.