Die digitale Eish! bied nie net baie leesstof nie, maar lyk ook mooi. Dit is danksy die kreatiwiteit van die talentvolle span van Graphikos op die Potchefstroomkampus. In hierdie uitgawe stel Eish! die span bekend wat seker maak dat elke uitgawe ʼn unieke fees vir die oog is.

Daar het julle dit:

die digitale Eish! is ontwerp deur ʼn groep mense wat hul werk geniet.

>

>