Munisipaliteite moet die belangrikheid van vullissmouse erken
Meer as 100 000 mense in Suid-Afrika begin om die vullissmoussektor as bron van werk te gebruik. Dit is volgens Nonhlanhla Ngcobo, 'n PhD-student en navorser by die Suid-Afrikaanse navorsingsleerstoel in stede, die reg en omgewingsvolhoubaarheid by die Fakulteit Regte op die NWU se Potchefstroomkampus.
LEES MEER
|
Prof maak vordering met diskoers oor kontekstualisering
Prof Alfred Brunsdon van die Fakulteit Teologie het onlangs 'n C2-gradering van die Nasionale Navorsing-stigting ontvang. Wat hierdie erkenning noemenswaardig maak, is die nisarea van sy navorsing, wat die teenstrydighede tussen akademiese inhoud en die kulturele kontekste van teologie-studente uit Afrika uitlig.
LEES MEER
|
Ontwikkel intelligensie om vervoerprobleme op te los
Rekenaars word al hoe noodsaakliker in die moderne samelewing, met 'n geweldige invloed oor hoe mense probleme skep en oplos. Die Intelligente Stelsels-navorsingsgroep se missie is om volgende-geslagoplossings te ontwikkel wat sal help om vervoerprobleme met behulp van tegnologie op te los.
LEES MEER
|