In die vorige Eish! het ons gevra hoe jy snags warm bly.

 

 

 

NEEM ASSEBLIEF AAN ONS OPNAME DEEL DEUR DIE VRAAG HIERONDER TE BEANTWOORD EN HOU DIE VOLGENDE EISH! VIR DIE UITSLAE DOP.

Of die blomkoolagtige groeisel op jou hand veroorsaak is deur die padda wat jy opgetel of gesoen het (jig!), of 'n virale infeksie van jou boonste vellaag, is nie ’n uitgemaakte saak nie - en natuurlik jou geheim.

 

Wat die oorsaak ook al mag wees, die feit bly staan: niemand wil 'n vrat hê nie. As jy wel een het, kan jy die vratfeetjie vra om dit gou weg te toor, of jy kan hieronder klik om die raad van ons TopWenker, Potchefstroomkampus-joernalis Kiewiet Scheppel, te beproef.

 

 

 

 

 

 

Laat weet ons gerus of hierdie wenke ook vir jou gewerk het. En as jy 'n blink wenk of twee het, stuur hulle gerus na nelia.engelbrecht@nwu.ac.za, (As jy wil, kan jy ons ook vertel wanneer en waarom jy die betrokke wenk beproef het.)

V:  Watter sosialemediaplatform verkies jy?

>

>

Hier is die (baie romantiese) uitslae:

Met 'n warmwaterbottel         10%

Met 'n elektriese kombers     26%

Opgekrul langs 'n geliefde     64%

TOPWENKE

Eish! KompetiSIE