Paul Boulitreau

Engele

2007

Gemengde media

73.6 x 103.7 cm

Irma Stern

Ongetiteld

1952

Houtskool op papier

51 x 38 cm

Christo Coetzee

Don Quixote

1981

Olie op doek en gemengde media

302 x 182 cm

 

DETAIL

Redaksionele span:

Personeel van Korporatiewe Kommunikasie en kommunikasiebeamptes op die kampusse

 

Ontwerp en uitleg:

Graphikos

 

Fotografie:

NWU-kollegas en -diensverskaffers

 

Vir verdere navrae/

korrespondensie:

Nelia Engelbrecht - tel 018 299 4937
of Bussie 260.

 

Eish! word deur die Korporatiewe Kommunikasie-departement van die NWU se Institusionele Kantoor in Engels, Setswana en Afrikaans uitgegee.

Jy is welkom om foto's van NWU-kunswerke op jou kampus te deel. Stuur jou bydraes aan Willie du Plessis by willie.duplessis@nwu.ac.za

>

Verken ons kuns: Figuurlik gesproke

Ons is steeds besig met ons reeks oor die NWU se kunswerke en in hierdie uitgawe wil ons van 'n kunsuitstalling vertel wat deel van die Kunssafari gaan uitmaak tydens die komende Aardklop Kunstefees in Potchefstroom.

 

In hierdie gesamentlike uitstalling, bekend as "Figuurlik gesproke", sal die NWU sommige van sy kunswerke saam met kunswerke uit die MTN-kunsuitstalling in die hoofgalery op die Potchefstroomkampus ten toon stel.

 

Die woord "figuurlik" in die titel verwys na die figuur en dien ook as metafoor vir die menslike figuur of mens as onderwerp.

Daniel “Stompie” Selibe

Blou aarde

ca. 2008

Gemengde media

70 x 98.5 cm