>

’n Taal-potpourri

 om te geniet

 

 

Wanneer jy op ons kampusse rondstap, begroet ’n verskeidenheid tale jou. Sommige mense sal jou met ’n vriendelike dumela groet, terwyl ander good day of goeiedag sal sê.

Dis wie ons is – mense wie se woorde ’n potpourri van verskillende tale vorm. Dit is dus geen wonder dat die NWU ’n meertalige benadering het wat die tale betref wat ons universiteit gebruik nie.

 

Hierdie video, Tomorrow is my NWU, weerspieël die inklusiewe gees van ons meertalige taalbeleid en -plan wat tans hersien word.

 

Klik op die video om Rachel, wat ons meertalige werklikheid uitleef, te ontmoet. Sy neem foto’s, stuur teksboodskappe en gesels. Sy praat oor haar toekoms, hoop en drome terwyl sy tussenin met haar vriende gesels. Sy is ons.

 

Geniet die taal-potpourri saam met haar.

Klik op die video en ontmoet vir Rachel wat ons meertalige realiteit uitleef.

Dit is ons:

-BESONDERHEDE

Redaksie:

Personeel van die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement

Ontwerp en uitleg: Karen Viljoen

Fotografie: NWU-kollegas en diensverskaffers

Vir verdere navrae/korrespondensie:

Nelia Engelbrecht - Tel (018) 299 4937 of

Interne bussie 260

Eish! word deur die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement in Afrikaans, Engels en Setswana uitgegee.