INHOUD
VOORBLAD
Die NWU se sosialemediaspesialis, Gregory Sekobotsane, en sy dansmaat, Moleboheng Khumalo, het die gehoor tydens die Pukki Talentfees met hul energieke en stylvolle danspassies beïndruk.
Boodskap van die visekanselier
1
Prof Dan Kgwadi, die visekanselier, gesels oor hoe die feit dat van ons personeel kantore moes skuif, ooreenstem met ons unitêre struktuur en ons verbintenis om ons ruimte optimaal te benut.
Van die redaksie
2
Waarom sukkel sommige van ons om mense te aanvaar wat anders as ons is?
Gender Benefit Network en LGBTIQ+ = menseregte
Vind meer uit oor die werk wat die NWU se Gender Benefit Network doen om mense sensitief te maak en in te lig oor verskillende seksuele oriëntasies.
3
Kenny maak dit vyf uit vyf vir Dierkunde
4
Die 24-jarige Kenny Mnisi is een van vyf persone van Dierkunde wat onlangs hul doktorsgrade by dieselfde gradeplegtigheid ontvang het.
Die groot impak van ’n klein koekie seep
Vind meer uit oor die skokkende resultate van ’n studie oor persoonlike higiëne en hoe ’n groep studente probeer om mense te help om hul gedrag te verander.
5
Fokus op: Akademici moet hul navorsing deel
6
Prof Melville Saayman glo dit is nou belangriker as ooit vir akademici om hul navorsing in die media te deel.
Ontmoet ons buitengewone studente – Marlie kan ’n goeie hou slaan
7
Marelie Botha, ’n finalejaarstudent in bedryfsielkunde en karate-afrigter, kan haarself deeglik laat geld.
Strukture 101: Strategiese Intelligensie delf diep vir insig
Hulle is nie regtig spioene nie, maar die data en insig wat hulle verskaf, gee aan bestuur die vermoë om talle moderne vraagstukke op te los.
8
Beleide – Biblioteek en Inligtingsdienste-beleid: Waarom dit jou raak
9
Hierdie beleid lei ons Biblioteek en Inligtingsdienste om in hierdie snelbewegende inligtingsera aan die voorpunt te bly.
Sport@NWU – Morabaraba is Joseph se abrakadabra!
10
Het jy al van morabaraba gehoor? Joseph Mathlong, sportbeampte op die kampus in Vanderbijlpark, vertel ons meer van hierdie denksport.
Personeel en studente skitter by talentfees
Ontmoet vir Adriaan Jacobs en sy pop, Charlie, wie se gevatte woorde aan hulle ’n eerste plek in die personeelkategorie van die Pukki Talentfees besorg het.
11
Ons mense – Abie is nommer een in die water
12
Het jy geweet Suid-Afrika se kampioen in oopwaterswem is ’n lektor by die Skool vir Menslike Bewegingswetenskappe?
Agterblad – Dit is ons
13
Kyk na hierdie video en ontmoet vir Rachel, wat ons meertalige realiteit uitleef.
>
>
VOLGENDE ARTIKEL
VORIGE ARTIKEL
VERSTEEKTE TEKS
VOORBLAD
INHOUD
KLANK
MEER INLIGTING