>

Personeellede doen ekstra moeite

Die NWU het toegewyde personeel wat gereeld die tweede myl loop. In Eish! se gereelde tweedemyl-reeks gee ons erkenning aan kollegas wat meer doen as wat verwag word.

Indien jy 'n kollega wil nomineer wat nooit skroom om ekstra moeite te doen nie, stuur asseblief 'n e-pos aan willie.duplessis@nwu.ac.za. Onthou om jou postitel en die naam van jou departement of skool, sowel as dié van die persoon wat jy nomineer, by te voeg. Gee ook redes waarom jy dink die persoon die tweede myl loop.

>