Bou 'n gesonde ingesteldheid teenoor STEM-onderwys
Studente se swak prestasie en belangstelling in wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde (STEM) – veral onder vroue wat onderverteenwoordig is in die wetenskaplike gemeenskap – is in talle lande 'n groot bekommernis.
LEES MEER
|
Primêre bron van reputasierisiko vir banke
Bedryfsrisiko's is as die primêre bron van reputasie-risiko vir Suid-Afrikaanse banke geïdentifiseer. So sê prof Suné Ferreira-Schenk, 'n professor in finansies en beleggings van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurs-wetenskappe.
LEES MEER
|
Vroeë kinder-opvoeding aan oumas en moeders
Om kinders tot op sewe jaar oud te help om hulle volle potensiaal te verwesenlik, is vroeë kinderopvoeding noodsaaklik. Talle versorgers regoor Afrika is egter oumas en moeders sonder formele kwalifikasies.
LEES MEER
|