As jy hulpeloos na jou oorvol GroupWise-inmandjie staar, en voel asof jy verdrink in ’n see van inkomende e-posse, ly jy waarskynlik aan ’n ernstige geval van inligtingoorlading.
Dis makliker om jou kop bo water te hou as jy ten minste weet waar om na spesifieke NWU-inligting te soek, of verstaan watter NWU-kommunikasiekanaal watter inligting bevat.
Die voorstelling regs verduidelik waar om die NWU-inligting te kry wat jou op hoogte sal hou sodat jy doeltreffend kan werk.
ROL AF
WAT
GEBEUR@NWU
• Belangrike kennisgewings
• Opleidingsgeleenthede vir akademiese en ondersteuningspersoneel
• Gebeurtenisse
(Jy kan ook direk na die lewendige kalender met
gebeurtenisse op die NWU-webwerf toe gaan.)
EISH!
• Artikels oor kollegas
• Artikels oor korporatiewe sake
NWU NUUSBRIEWE
• Boodskap van die visekanselier
• Nuus van die NWU Raad
• Krisisverwante boodskappe
(Hierdie drie tipes boodskappe word direk na jou inmandjie gestuur, en is ook op die NWU-intranet beskikbaar.)
NWU-WEBWERF
• Jongste NWU-nuus
• Beleide en prosedures
<
>
TERUG
INLIGTING?
ROL AF
Verdrink jy in 'n see van
INHOUD