>

LEES MEER

>

“Whatever good things we build end up building us.”

 

Hierdie aanhaling van Jim Rohn, die Amerikaanse entrepreneur, skrywer en motiveringspreker, is waar vir die NWU se bou- en infrastruktuurprojekte  wat inderdaad daarop gemik is om die personeel en studente te bemagtig en op te bou.

 

Ons kyk in hierdie artikel na ’n paar van die bouprojekte op die drie kampusse.

 

 

Bou steen vir steen aan die toekoms

“Whatever good things we build end up building us.”

Jim Rohn