>

>

NWU ondersteun meertaligheid met gratis speltoetser

 

CTexT® is ’n navorsing- en ontwikkelingsentrum op die NWU se kampus in Potchefstroom. Die sentrum doen navorsing in taaltegnologie en ontwikkel taaltegnologieprodukte vir die Suid-Afrikaanse tale. CTexT® fokus op die ontwikkeling van toepassings en hulpbronne vir makliker interaksie tussen mense en rekenaars en innoverende benaderings tot die verwerking van natuurlike taal.

Meer oor CTexT®

KLIK OM MEER TE LEES