In die vorige Eish! het ons gevra waar/wanneer jy graag sing.

 

 

 

In die vorige Eish! het ons vir julle, ons lesers, gevra om julle beste wenke vir ons te stuur.

 

Wel (TA-DA-TADA!), Antoinette Vermeulen van die Institusionele Kwaliteitskantoor is ons eerste TopWenker.

 

Hier is haar wenke om met kalsiumaanpaksel in jou ketel (1) en muf in jou badkamer klaar te speel (2).

 

Hmm, as jy nie 'n uitgerekte supermark-ekspedisie wil onderneem op soek na die geheimsinnige produk in die rooi houer nie (sien wenk nommer twee hierbo), sal jy dié wondermiddel se naam by Antoinette moet kry…

 

O, ja, en moet tog nie die wenke hierbo met mekaar verwar nie – jy gaan beslis nie van muf ontslae raak deur 'n albaster herhaaldelik teen jou badkamermuur te bons nie…

 

As jy ook 'n blink wenk of twee het om te deel, stuur dit aan nelia.engelbrecht@nwu.ac.za,  – dalk, as jy wil, met 'n verduideliking van wanneer en waarom jy die betrokke wenk beproef het daarby.

NEEM ASB AAN ONS OPNAME DEEL DEUR DIE VRAAG HIERONDER TE BEANTWOORD EN HOU DIE VOLGENDE EISH! VIR DIE UITSLAE DOP.

V:  Hoeveel koppies koffie of tee drink jy bedags by die werk?

Hier is die uitslae:

In die stort 6%

In die kar 67%

Terwyl jy huishoudelike takies verrig  27%

TOPWENKE:

nUwE Eish! KompetiSIE

>

>