Verken ons kuns

 

In hierdie uitgawe van ons reeks oor NWU-kunswerke fokus ons op die luiperdstandbeeld wat besoekers buite die Great Hall op die Mafikengkampus begroet.

 

Beeldhouer Josua Nel se bronsbeeld is deur groot donateurs soos Anglo American, De Beers en Impala Platinum geborg en op 14 Februarie 1991 onthul.

 

In die Tswana-kultuur is die luiperd 'n belangrike tradisionele simbool van gesag en koningskap. Meeste Suid-Afrikaners assosieer die figuur met krag en moed.

>

-besonderhede

Redaksie

Personeel van die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement

Ontwerp en uitleg

Graphikos

Fotografie

NWU-kollegas en diensverskaffers

Vir verdere navrae/korrespondensie
Nelia Engelbrecht -
Tel 018 299 4937 of
Interne bussie 260

Eish! word deur die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement in Afrikaans, Engels en Setswana uitgegee.