In die vorige Eish! het ons gevra hoeveel koppies koffie of tee julle deur die loop van die dag by die werk drink.

 

 

 

In die vorige Eish! het ons Antoinette Vermeulen van die Kwaliteitskantoor as ons eerste TopWenker bekroon.

 

In hierdie uitgawe dra Johanna Müller – Antoinette se kollega in die Kwaliteitskantoor – die kroon. Hier is haar wenke vir puisies, pietersielie en aarbeie.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Laat weet ons gerus of hierdie wenke ook vir jou gewerk het. As jy 'n blink wenk of twee het om met ons te deel, stuur dit na nelia.engelbrecht@nwu.ac.za. (As jy wil, kan jy ook vir ons vertel wanneer en waarom jy die wenk wat jy ingeskryf het, moes gebruik.)

NEEM ASB AAN ONS OPNAME DEEL DEUR DIE VRAAG HIERONDER TE BEANTWOORD EN HOU DIE VOLGENDE EISH! VIR DIE UITSLAE DOP.

v:  Hoe sien jy jou kollegas?

>

>

Hier is die uitslae:

Tussen drie en vyf  = 87%

Tussen vyf en 10  = 11%

Meer as 10  = 2%

TOPWENKE:

nUwE Eish! KompetiSIE