>

As jy jou stempel op die agterblad van Eish! wil afdruk, stuur vir ons jou beste kampusfoto’s en/of interessante brokkies inligting oor jou kampus.

-DETAIL

Redaksionele span:

Personeel van Institusionele Bevordering en kommunikasie-beamptes op die kampusse

 

Ontwerp en uitleg:

Graphikos

 

Fotografie:

NWU-kollegas en -diensverskaffers

 

Vir verdere navrae/

korrespondensie:

Nelia Engelbrecht - tel (018) 299 4937 of Bussie 260.

 

Eish! word deur die Institusionele Bevordering-departement van die NWU se Institusionele Kantoor in Engels, Setswana en Afrikaans uitgegee.