facebook youtube facebook twitter Navorsing@NWU Februarie 2024
immagine1





Ontmoet ons
NAVORSERS

Navorsers van regoor die fakulteite by die NWU doen opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede. Ons stel die werk van twee navorsers bekend.



Prof Courtney Cook is 'n medeprofessor en navorser in die Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur in die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe.



Dr Benjamin Rapanyane is 'n senior lektor en hoof van die vakgroep Politieke Studie en Internasionale Betrekkinge in die Skool vir Owerheidstudies, Fakulteit Geesteswetenskappe.