Julie 2023

facebook
twitter
youtube
email
More research news
Terug
Vorige uitgawes

Ontmoet ons navorsers

Navorsers van regoor die NWU se fakulteite doen opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede. In hierdie uitgawe stel ons die werk van drie navorsers bekend.

Dr Byron Bunt, vakgroepleier en senior lektor in Geskiedenis vir Onderwys

Prof Susan Coetzee van Rooy, navorser in die navorsingsfokusarea UPSET (Verstaan en Verwerking van Taal in Komplekse Omgewings)

Dr Katlego Moloto, senior lektor in Ruimtefisika in die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe