Luister na die sterre – meer oor asteroseismologie
Die ruimte is nie so stil as wat dit dalk voorkom nie, en asteroseismoloë weet dit. Asteroseismologie is 'n florerende gebied met geleenthede vir studente en navorsers, en het 'n impak op talle ander gebiede van sterrekundige navorsing. Maar waaroor gaan asteroseismologie alles?
LEES MEER
|
Kweek suksesvolle opkomende boere deur vennootskappe
Wat het opkomende boere nodig om suksesvol te wees? Dit is die vraag wat dr Faan Pelser, 'n NWU-akademikus, en prof Theuns Pelser van die Universiteit van KwaZulu-Natal se Nagraadse Skool vir Besigheid en Leierskap in hulle jongste navorsings-referaat wil beantwoord.
LEES MEER
|
Navorser ondersoek privaatetiket-handelsmerke in SA
Privaatetiket-handelsmerke het oor die afgelope paar jaar in die kleinhandel-afdeling vir kruideniersware veld gewen. Volgens Gift Ndlovu is hulle nie meer net alternatiewe vir grootnaam-handelsmerke nie, maar privaatetiket-handelsmerke is vinnig besig om voorkeur-handelsmerke te word.
LEES MEER
|