NWU-navorsing gee 'n stem aan kwesbare kinders
Die seksuele misbruik van kinders is 'n droewige werklikheid in Suid-Afrika. Mense sê dat hulle iets sal sê as hulle vermoed 'n kind word seksueel misbruik; talle is seker dat hulle uitbuiting sal herken, en byna niemand glo hulle sou mishandeling laat voortgaan as hulle daarvan bewus is nie. Tog toon statistiek dat een uit drie kinders een of ander vorm van seksuele mishandeling voor hul 17de verjaardag aanmeld.
lees meer |
Verpleegkundige leierskap 'n stappie verder geneem
Verpleging is 'n loopbaan wat jou kies, en nie andersom nie. Dit vereis niks minder as passie en onselfsugtige, harde werk nie. Die meeste verpleegkundiges is 'n voorbeeld van hierdie soort toewyding, maar navorsing toon dat daar 'n gebrek aan vaardigheidsontwikkeling ten opsigte van leierskap in hierdie beroep is. Prof Siedine Coetzee se toewyding het haar gemotiveer om hierdie probleem aan te pak.
lees meer |
NWU bring Russiese steenkooltegnologie na SA
Water is ’n skaars kommoditeit in die droogtegeteisterde Suid-Afrika. Een gebied waar water bespaar kan word, is met die verwerking van steenkool. Groot hoeveelhede water word gewoonlik in steenkoolwassing gebruik. Daarmee in gedagte het twee ingenieurs van die Skool vir Chemiese en Mineraalingenieurswese vroeër vanjaar Siberië besoek om hul droë steenkool-veredelingstegnologie na Suid-Afrika te bring. lees meer |