ONTDEK DIE NWU

Dit is ons

Uitvoergehalte. Energieke doeners. Strewers wat êrens kom.

 

Dit is maar ’n paar van die frases wat ons kan gebruik om ons alumni te beskryf.

 

In ’n nuwe videoreeks voer ons onderhoude met ’n paar van ons top-alumni, en ons begin met die jong ster Katlego Maboe, wat ’n bekende TV-persoonlikheid en sanger is.

 

Ons span het met hom gesels toe hy die kampus in Potchefstroom besoek het om as gaskunstenaar op te tree by die afskeidsfunksie wat gehou is vir prof Fika Janse van Rensburg, wat as adjunk-visekanselier van die kampus aftree.

 

 

Hulle reik na die hoogste sterre

Kyk na die video hierbo en geniet Katlego se stylvolle sjarme en die warm waardering wat hy vir die NWU het

 

 

 

DIE NWU & U

 

Stuur gerus vir ons julle kommentaar, voorstelle en enige ander bydraes wat julle wil lewer, byvoorbeeld foto's of nuusbrokkies.

 

Ons waardeer julle opinies en insette – die NWU & U behoort immers aan ons almal.

Navigasie

>

<

volgende artikel

vorige artikel

klank

video

meer inligting

klik

deel

NWU & U  |

NWU & U  |

NWU & U