X

Voorblad

Die gewilde musiekblyspel Fame is op 30 en 31 Augustus en op 1 en 2 September in die Sanlam Ouditorium op die kampus in Potchefstroom opgevoer en watter opwindende, onvergeetlike fees vir die sintuie was dit nie!

Die kreatiewe span verantwoordelik vir Fame, naamlik lede van Artéma, Alabama Produksies en NWU Potch Kunste, het die gehoor getrakteer op ’n reis vol wonderlike uitvoerings deur talentvolle kunstenaars, wat studente en dosente ingesluit het.

Alumna Nacia Kruger het hierdie opwindende produksie geregisseer en gechoreografeer, terwyl Pieter de Bruin, die kunsdirekteur van die Artéma-opname-ateljee, in beheer van die musiek was. ’n Orkes met nege musikante het die begeleiding verskaf.

Op die voorbladfoto dans Stephen Bogatsu (as Tyrone Jackson) met Lyrinda Venter (in die rol van die balletdanser Iris Kelly).

FOTO: Nacia Kruger

nuus

previous

<

“Ek is vreeslik opgewonde dat BUAtv uiteindelik aan die gang gekom het,” sê Clement Manoko, die uitvoerende direkteur van die NWU se departement Korporatiewe Verhoudinge en Bemarking.

BUAtv Episode 1

BUAtv Episode 2

BUAtv: Ligte, kamera, aksie

Met YouTube wat een van die sosialemediaplatforms in Suid-Afrika is wat die vinnigste groei, het die NWU besluit om munt te slaan uit hierdie gewildheid deur BUAtv te loods.

BUAtv, ’n nuwe inisiatief van Korporatiewe Kommunikasie, is waar die baanbrekeraktiwiteite en prestasies van die instelling gevier en aan die publiek vertoon word (Bua is die Setswana-woord vir “praat”). Met die leuse “Wees Betrokke, Wees Ingelig, Wees Innoverend” (Be Involved, Be Informed, Be Innovative) beloof BUAtv om net die beste bekend te maak. Die première van eerste episode was op 25 Augustus en die tweede episode is op 15 September uitgesaai. Hierdie episodes vertoon die instelling se mees onlangse suksesse op die gebied van sport, die akademie, navorsing, kultuuraktiwiteite en gemeenskapsimpak. Clement Manoko, die uitvoerende direkteur van die NWU se departement Korporatiewe Verhoudinge en Bemarking is baie opgewonde oor BUAtv. “Die platform sal huidige studente, voornemende studente, personeel, alumni, plaaslike en internasionale belanghebbers en die universiteit se onderrig-, innovasie- en navorsingprestasies vertoon,” sê hy. Agter die skerms Constant van Graan, ʼn dosent in forensiese rekenmeesterskap, en tweedejaarstudent Ntsoaki Mokete is die twee hoof-ankerpersone. Verder is daar sewe ander veldverslaggewers regoor die NWU wat ook vir ons belanghebbers van die jongste NWU-nuus sal vertel. Ons het baie terugvoer ontvang sedert die eerste twee episodes uitgesaai is en ons sal beslis hierdie kommentaar in ag neem wanneer ons toekomstige episodes vervaardig.

die NWU & U

Stuur gerus vir ons julle kommentaar, voorstelle en enige ander bydraes wat julle wil lewer, byvoorbeeld foto's of nuusbrokkies.

Ons waardeer julle opinies en insette – die NWU & U behoort immers aan ons almal.

Navigasie

>

<

VOLGENDE ARTIKEL

VORIGE ARTIKEL

KLANK

video

mEER INLIGTING

KLIK

DEEL

Hou die NWU se YouTube-kanaal dop: ons sal binnekort ’n nuwe episode oplaai vir julle om te geniet.

next

>

NWU & U  |

NWU & U  |

BUAtv, ’n nuwe inisiatief van Korporatiewe Kommunikasie, is waar die baanbrekeraktiwiteite en prestasies van die instelling gevier en aan die publiek vertoon word (Bua is die Setswana-woord vir “praat”). Met die leuse “Wees Betrokke, Wees Ingelig, Wees Innoverend” (Be Involved, Be Informed, Be Innovative) beloof BUAtv om net die beste bekend te maak. Die première van eerste episode was op 25 Augustus en die tweede episode is op 15 September uitgesaai. Hierdie episodes vertoon die instelling se mees onlangse suksesse op die gebied van sport, die akademie, navorsing, kultuuraktiwiteite en gemeenskapsimpak. Clement Manoko, die uitvoerende direkteur van die NWU se departement Korporatiewe Verhoudinge en Bemarking is baie opgewonde oor BUAtv. “Die platform sal huidige studente, voornemende studente, personeel, alumni, plaaslike en internasionale belanghebbers en die universiteit se onderrig-, innovasie- en navorsingprestasies vertoon,” sê hy. Agter die skerms Constant van Graan, ʼn dosent in forensiese rekenmeesterskap, en tweedejaarstudent Ntsoaki Mokete is die twee hoof-ankerpersone. Verder is daar sewe ander veldverslaggewers regoor die NWU wat ook vir ons belanghebbers van die jongste NWU-nuus sal vertel. Ons het baie terugvoer ontvang sedert die eerste twee episodes uitgesaai is en ons sal beslis hierdie kommentaar in ag neem wanneer ons toekomstige episodes vervaardig.

CONTENTS

NWU & U