X

Ontdek die NWU

In ons nuwe reeks wil ons interessante mense en plekke by die NWU aan jou voorstel. Ons eerste besoek is aan die NWU se Wetenskapsentrum op die kampus in Potchefstroom.

 

Volgens prof Jan Smit, die bestuurder van die sentrum, het meer as 9 000 mense die sentrum verlede jaar besoek en aan die interessante aktiwiteite deelgeneem. Hierdie aktiwiteite strek oor ʼn wye gebied van die natuurwetenskappe en sluit aan by ander dissiplines soos sielkunde, kinderontwikkeling, opvoedingswetenskappe en farmasie.

 

Klik hier om meer oor die sentrum te lees.

 

Klik hier om na ’n kort video te kyk van Jan wat ’n eksperiment aan matriekleerders van Hoërskool Bothaville demonstreer.

 

DIE NWU & U

 

Stuur gerus vir ons julle kommentaar, voorstelle en enige ander bydraes wat julle wil lewer, byvoorbeeld foto's of nuusbrokkies.

 

Ons waardeer julle opinies en insette – die NWU & U behoort immers aan ons almal.

 

KLIK

DEEL

<

>

Navigasie

VOLGENDE ARTIKEL

VORIGE ARTIKEL

KLANK

VIDEO

MEER INLIGTING

  • Onlangse uitgawes

  • Deel

    Die NWU & U

     

    stuur gerus vir ons julle kommentaar, voorstelle en enige ander bydraes wat julle wil lewer, byvoorbeeld foto's of nuusbrokkies.

     

    Ons waardeer julle opinies en insette – die NWU & U behoort immers aan ons almal.

NWU & U  |

NWU & U  |

X

Contents

Contents

NWU & U