5

wat jy oor die naderende institusionele oudit moet weet

Voorbereidings is goed op dreef vir een van die belangrikste naderende gebeurtenisse in die akademiese lewe van die NWU: die eksterne institusionele oudit wat in Augustus 2022 uitgevoer sal word.

Hier is vyf feite oor hierdie oudit wat jy moet weet:

Kyk gerus na hierdie video om meer uit te vind oor die institusionele oudit wat in Augustus 2022 deur die NWU uitgevoer sal word. Dit is ’n geweldige groot onderneming en voorbereidings is reeds aan die gang.

VYF FEITE

eish! het met dr Mariëtte Fourie, kwaliteitsbestuurder vir akademiese programme by die NWU se Kwaliteitbevorderingskantoor oor die oudit gesels en oor wat dit vir die NWU beteken.

(Klik op elkeen van die skakels om meer te lees.)

  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 1

    Die NWU se institusionele oudit is deel van ’n reeks oudits van hoëronderwysinstellings wat uitgevoer word onder die vaandel van die Raad op Hoër Onderwys (RHO), wat onlangs ’n aksieplan en breë raamwerk vir institusionele oudits aangekondig het.

  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 2

    Die universiteit het reeds die wiele aan die rol gesit vir die voorbereidings vir hierdie belangrike oudits. Die Kwaliteitbevorderingskantoor, wat die NWU se voorbereidings hanteer, het institusionele ouditwerkspanne saamgestel en het reeds aanvanklike induksie- en oriënteringsessies aangebied.

  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 3

    As voorbereiding vir die oudit moet die NWU aan die einde van Mei 2022 ’n selfevalueringsverslag vir die RHO stuur. Dit sal gedurende Augustus 2022 deur ’n besoek van die RHO opgevolg word.

  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 4

    Om die beplanning, voorbereiding en uitvoering van hierdie ouditproses te bestuur, is ’n NWU-ouditbeheerkomitee saamgestel, met verskeie lede van die universiteitsbestuurskomitee (UBK) wat daarop dien. Die Kwaliteitbevorderingskantoor sal die institusionele ouditproses op bedryfsvlak bestuur.

  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 5

    Benewens die samestelling van die werkspanne, sal die Kwaliteitbevorderingskantoor in September 2021 opleidingsessies hou, gevolg deur fasilitering- en ondersteuningsessies wat op die skryf van die selfevalueringsverslag sal fokus. Hulle sal regdeur Oktober 2021 tot April 2022 ’n portefeulje van bewyse saamstel.

Klik hier om meer oor die institusionele oudit te lees.

  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 1
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 2
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 3
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 4
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 5
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 1
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 2
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 3
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 4
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 5
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 1
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 2
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 3
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 4
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 5
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 1
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 2
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 3
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 4
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 5
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 1
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 2
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 3
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 4
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 5
  • INSTITUSIONELE OUDIT – FEIT 1

    Die NWU se institusionele oudit is deel van ’n reeks oudits van hoër onderwysinstellings wat uitgevoer word onder die vaandel van die Raad op Hoër Onderwys (RHO), wat onlangs ’n aksieplan en breë raamwerk vir institusionele oudits aangekondig het.