Hierdie video toon die reaksie van ons personeellede op die vraag: “Wat beteken kultuur vir jou?”

 

Jy kan ook na die video op die laaste bladsy van hierdie uitgawe van eish! kyk om uit te vind wat ons personeel van die NWU-kultuur in die besonder dink.