>

-BESONDERHEDE

Redaksie: Personeel van die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement

Ontwerp en uitleg: Karen Viljoen

Fotografie: NWU-kollegas en diensverskaffers

Vir verdere navrae/korrespondensie: Nelia Engelbrecht - Tel 018 299 4937 of Interne bussie 260

Eish! word deur die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement in Afrikaans, Engels en Setswana uitgegee.

Duisende blinkoog-eerstejaars kom elke jaar by die NWU aan, gereed om hul reis na toekomstige loopbaansukses te begin.

Ons het hierdie jaar weer die inskrywingsteiken vir ons eerstejaars bereik. Ons was trouens op 15 Februarie 103% vol en het ons oorspronklike mikpunt van 9 214 eerstejaarstudente met 293 oorskry.

 

Hier is die aantal inskrywings per fakulteit:

Kyk na die video regs om te sien hoe hierdie nuwelinge op ons kampusse verwelkom is.

Dis wie ons is