Ontdek die wonders van 3D-drukwerk
Ons leef in ’n vinnig-veranderende wêreld waar gister se wetenskapsfiksie vandag se werklikheid word. Verbeel jou jy kan met die druk van ’n knoppie enigiets wat jy nodig het of wil hê, onmiddellik skep – van noodsaaklike onderdele vir toestelle tot speelgoed en selfs plastiekblomme.
Dit hoef nou nie net meer ʼn verbeeldingsvlug te wees nie – met 3D-drukwerk is enigiets moontlik. Eish! het die Skool vir Meganiese en Kerningenieurswese op die NWU se kampus in Potchefstroom besoek en ’n wonderlike wêreld van moontlikhede ontdek.
-BESONDERHEDE
Redaksie:
Personeel van die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement
Ontwerp en uitleg:
Kurrikulumontwerp en ontwikkeling: Grafiese Dienste
Fotografie:
NWU-kollegas en diensverskaffers
Taalversorging:
Clairwyn van der Merwe
Vir verdere navrae / korrespondensie:
Nelia Engelbrecht -
Tel 018 299 4937 of
Interne bussie 260
Eish! word deur die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement in Afrikaans, Engels en Setswana uitgegee.