-besonderhede

Redaksie

Personeel van die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement

Ontwerp en uitleg

Kurrikulumontwerp en Ontwikkeling: Grafiese Dienste

Fotografie

NWU-kollegas en diensverskaffers

Ontdek die NWU

 

In hierdie reeks stel ons interessante mense en plekke by die NWU aan jou voor. In hierdie uitgawe besoek ons Instrumentmakery op die NWU se kampus in Potchefstroom wat dikwels toerusting vervaardig wat nêrens in die wêreld gevind kan word nie.

 

Dié werkswinkel is die heeltyd besig met nuwe idees en ontwerpe, sê Pieter Erasmus, die hoof van Instrumentmakery. Lees meer.

Vir verdere navrae/korrespondensie
Nelia Engelbrecht -
Tel 018 299 4937 of
Interne bussie 260

Eish! word deur die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement in Afrikaans, Engels en Setswana uitgegee.

>