FOKUS

OP

LEES MEER

>

DIY-

diensteportaal 
hoe help dit my?

Die NWU se DIY-diensteportaal is ʼn nuwe digitale webdiens wat geskep is om jou as personeellid se lewe so ʼn bietjie makliker te maak.

 

Die DIY-diensteportaal stel jou in staat om sekere take nou aanlyn te verrig wat voorheen nie moontlik was nie. Dit sluit onder andere in om werknemervoorkeure te wysig, moontlike belangebotsings te verklaar en na verlofbalanse te kyk.

 

Eish! het met Chandré Botha, ʼn besigheidsanalis by IT, oor die nuwe inisiatief gaan gesels.

>