olifant-

standbeeld blaas nuwe lewe in historiese simbool

Die Fakulteit Opvoedingswetenskappe op die Potchefstroomkampus het ’n spesiale projek voltooi wat personeel, studente en lede van die gemeenskap betrek het. Die oprigting van ʼn reusestandbeeld van ʼn olifant wat die fakulteit se waardes en hul hoop vir onderwys in Suid-Afrika simboliseer, was ʼn transdissiplinêre groepsprojek wat tegelykertyd diversiteit en die gemeenskap ingesluit het.

LEES MEER

>

>

In volle glorie – Merna Meyer, ʼn dosent van Kreatiewe en Uitvoerende Kunste in Onderwys, by die olifantstandbeeld wat vanjaar gedurende die eerste drie kwartale voltooi is.