In die vorige Eish! het ons gevra watter spesiale krag jy sou wou hê.

 

 

 

Het jy vanoggend 'n halfuur lank na jou sleutels gesoek, net om hulle in die yskas te ontdek waar jy (ja, jy!) hulle gebêre het? En het jy op pad werk toe op die ou tannie agter die stuur van die (baie sta-a-adige) motor voor jou, gegil?

 

Dan het hierdie uitgawe se TopWenker, Bonita Maboeta, Welstandbestuurder van die NWU, die ideale wenke vir jou. So haal diep asem, klik op die ikone hieronder, en lees wat sy sê oor die hantering van stressors soos verlore sleutels en verkeersfrustrasies.

 

 

 

 

 

 

 

Laat weet ons gerus of hierdie wenke ook vir jou gewerk het. En as jy 'n blink wenk of twee het, stuur hulle gerus na nelia.engelbrecht@nwu.ac.za, (As jy wil, kan jy ons ook vertel wanneer en waarom jy die betrokke wenk beproef het.)

TOPWENKE

Eish! KompetiSIE

NEEM ASSEBLIEF AAN ONS OPNAME DEEL DEUR DIE VRAAG HIERONDER TE BEANTWOORD EN HOU DIE VOLGENDE EISH! VIR DIE UITSLAE DOP.

V:  Hoe bly jy snags warm?

>

>

Hier is die uitslae:

Die vermoë om:

Gedagtes te lees:  34%

Onsigbaar te raak:  28%

Te kan vlieg:  38%