Kies u taal hieronder: |
||||||
IT @ NWU
Riglyne vir die aankoop van Standaard Apparatuur
Standaardrekenaars vir NWU Netwerkgebruik
Tafelmodelle | Skootrekenaars | ||||
Kliek die betrokke foto vir die volledige spesifikasies van die goedgekeurde model | |||||
HP Pro 3010
|
HP Compaq 6730b (High end Business Notebook)
|
||||
|
HP ProBook 4510s (Entry level notebook)
|
||||
|
HP ProBook 4710s (17" Display High Spec)
|
Rekenaarverkryging
IT sal u van advies voorsien met die aankoop van rekenaars, maar die aankoop moet direk by leweransiers gedoen word.
Gebruikers kan HP/Compaq rekenaars, soos hierbo beskryf, by Eclipse Networks (PTY) LTD, BlueTek, PCI Computers of CSS Tirisano aankoop. Die Komitee vir IT-standaarde het hierdie verskaffers goedgekeur en die Universiteit het elkeen van hulle as krediteure op die stelsel. Bestellings kan direk by Eclipse, BlueTek of CSS geplaas word en hulle is verantwoordelik vir die totale aflewering van die rekenaar, insluitend die installering van standaardporgrammatuur soos aan hulle versakf deur IT, by die gebruiker.
IT sal die masjien se IP-adres opstel en die nodige drukkeropstellings doen. Die Kampus IT Dienstoonbank lewer altyd eerstelyn ondersteuning op alle standaardrekenaars en kan gekontak word by x2700.
ITC skryf elke jaar in November ʼn groot tender uit vir die aankoop van werkstasies. Indien u kan wag vir hierdie tender kan die tenderprys vir u ook geld.
Mei 2010