NWU Home  

 

 

 
Contact us  |  Search
 
 
IT @ NWU

 

Disclaimer for email  / Vrywaring vir e-pos

Privileged/Confidential Information may be contained in this message:

  1. Please advise immediately if you or your employer does not consent to internet e-mail for messages/communications of this kind.
  2. This e-mail and any attachments is for the use of the intended recipient(s) only, may contain confidential, secret and/or privileged material and is the property of the North-West University (the University) and/or the sender. The University and/or the sender retains the copyright in this message.
  3. The addressee of this e-mail is the sole authorised recipient. If you are not the addressee indicated in this message (or responsible for delivery of the message to such person), you may not copy or deliver this message to anyone. In such case, please destroy this message immediately and notify the sender by reply e-mail.
  4. Although all reasonable care is taken in transmitting this message, the University and/or the sender is not responsible for the integrity of this communication and the University and/or sender nevertheless does not give any warranty whatsoever that it is free of damaging code, viruses, errors, interference or interpretations of any nature. The University and/or the sender do not make any warranties in this regard whatsoever and cannot be held liable for any loss or damages incurred by the recipient and/or caused by computer viruses or in any other respect.

Hierdie boodskap mag gepriviligeerde/vertroulike inligting bevat:

  1. Stel sender asseblief onmiddellik in kennis indien u of u werkgewer nie tot internet e-pos vir boodskappe/kommunikasie van hierdie aard instem nie.
  2. Hierdie e-pos en enige aanhangsels/byvoegings daartoe is bedoel vir die uitsluitlike gebruik deur die geadresseerde ontvanger(s), mag vertroulike, geheime en/of gepriviligeerde inligting bevat en is die eiendom van die Noordwes-Universiteit (die Universiteit) en/of die afsender. Die Universiteit en/of afsender behou die outeursreg van die inhoud daarvan voor.
  3. Die geadresseerde in hierdie e-pos is die alleen-gemagtigde ontvanger. Indien u nie die geadresseerde is wat in hierdie boodskap aangedui word nie (of nie verantwoordelik is vir aflewering van die boodskap aan die geadresseerde nie), mag u nie die boodskap op enige manier kopieer of aflewer nie. In sodanige geval moet u asseblief die boodskap onverwyld vernietig en die sender by wyse van e-posantwoord verwittig.
  4. Alhoewel alle redelike voorsorg getref is om die boodskap vry van enige skadelike kode, virusse, foute, onderbrekings of interpretasies van enige aard te versend, verskaf die Universiteit en/of afsender geen waarborg hoegenaamd in hierdie verband nie. Gevolglik kan die Universiteit en/of afsender nie aanspreeklik gehou word vir enige skade of verliese wat deur/of as gevolg van enige rekenaar-virusse of andersins, deur die ontvanger gely word nie.
 

© 2009 North-West University. All rights reserved.
Terms and Conditions