Wapad Adverteer

lass="text-align-center">

 

Wapad bied ’n unieke geleentheid aan adverteerders om studente en hul ouers te bereik. Ons bied spesiale pakkette aan adverteerders wat oor ’n langer tydperk wil adverteer. Advertensies moet in JPEG- of PDF-formaat en CMYK-kleurinstellings gestuur word.

 

Kontak Lorraine Jordaan vir enige navrae

076 456 3848

wapad_finansies@live.com