Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-4
Die oorgang na ’n universiteit
2021-08-04 ’n Belangrike faktor van akademiese prestasie op universiteitsvlak is goed ontwikkelde leer-, lees- en akademiesegeletterdheidsvaardighede, saam met lewensvaardighede. Om nuwelinge te help om op ’n ferm grondslag weg te spring, vereis die NWU dat alle…http://news.nwu.ac.za/af/vierde-industri%25C3%25ABle-revolusie-het-%25E2%2580%2599n-nuwe-soort-leierskap-nodig
Vierde industriële revolusie het ’n nuwe soort leierskap nodig
2019-01-30 Die vierde industriële revolusie gaan ’n fundamentele verandering bring in die manier waarop ons leef, werk en met mekaar omgaan. Dit bring ook ’n nuwe rigting in sakeleierskap mee. Met ongeëwenaarde verandering wat aan die orde van die dag is, kom die…http://news.nwu.ac.za/af/geweld-teen-immigrante-strem-ekonomiese-integrasie-afrika
Geweld teen immigrante strem ekonomiese integrasie in Afrika
2017-03-09 Die opvlamming van geweld teen immigrante in Johannesburg en Pretoria het skokgolwe deur die kontinent gestuur en aanleiding gegee tot oproepe vir robuuste dialoog en proaktiewe intervensies om xenofobie uit te roei. Suid-Afrikaners vaar die strate in om…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-laat-suikervrye-sjokolade-jou-voel
Hoe laat suikervrye sjokolade jou voel?
2021-08-17 Statistiek toon dat 61% van die bevolking in Suid-Afrika óf oorgewig óf vetsugtig is. Die inname van ’n oormaat suiker lei tot verskeie gesondheidsprobleme, wat nie-aansteeklike siektes soos hartaanvalle, diabetes en kankers insluit, om maar net ’n paar te…http://news.nwu.ac.za/af/hospitaal-klop-aan-die-nwu-se-deur-vir-beter-sorg-vir-borskankerpasiente
Hospitaal klop aan die NWU se deur vir beter sorg vir borskankerpasiënte
2022-10-28 Navorsers by die Noordwes-Universiteit (NWU) werk gereeld in gemeenskappe om lewens te verbeter en oplossings vir dringende kwessies te vind. In die stryd teen borskanker het ’n hospitaal in Potchefstroom die kundigheid van die navorsingseenheid…http://news.nwu.ac.za/af/dr-bismark-tyobeka-oor-suid-afrika-se-toekoms-met-kernkrag-0
Dr Bismark Tyobeka oor Suid-Afrika se toekoms met kernkrag
2022-09-14 Die debat oor kernkrag is nou al meer as ’n driekwarteeu aan die gang. Voorstanders daarvan hemel steeds die deugde daarvan op, terwyl dié wat daarteen gekant is, vas glo dat die risiko’s swaarder as die voordele weeg. Die bekende kernerenergiekundige…http://news.nwu.ac.za/af/minister-stel-nwu-direkteur-op-waternavorsingskommissie-aan
Minister stel NWU-direkteur op Waternavorsingskommissie aan
2023-05-04 Kundigheid is nodig om water – ’n noodsaaklike en skaars natuurlike hulpbron – te bewaar en te bestuur. Suid-Afrika is ’n relatief droë land en ervaar kritieke uitdagings wat onvoldoende water, probleme met watergehalte, onvoldoende infrastruktuur en…http://news.nwu.ac.za/af/nns-gee-befondsing-vir-steenkoolnavorsing-die-nwu-n-hupstoot
NNS gee befondsing vir steenkoolnavorsing by die NWU ’n hupstoot
2023-06-14 Die soektog na meer volhoubare en groener steenkoolenergie het ’n hupstoot gekry deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) se hernuwing van die Leerstoel vir Steenkoolnavorsing by die Noordwes-Universiteit (NWU). Die leerstoel het as deel van die…http://news.nwu.ac.za/af/bou-n-blinker-toekoms-die-heel-eerste-program-van-sass-streef-daarna-om-more-se-leiers-te-bemagtig
Bou ’n blinker toekoms: die heel eerste program van SASS streef daarna om môre se leiers te bemagtig
2024-03-06 Die organisasie Hoër Onderwys en Leierskapbestuur (Higher Education and Leaderrship Management, HELM), het vroeër hierdie jaar die Studentesake en Studentesukses-program (SASS-program) by die Kopanong Hotel en Konferensiesentrum in Benoni, Johannesburg…http://news.nwu.ac.za/af/studie-ondersoek-die-samesmeltings-van-hoeronderwysinstellings
Studie ondersoek die samesmeltings van hoëronderwysinstellings
2023-03-31 ’n Onlangse studie wat deur ’n PhD-gegradueerde en personeellid van die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool, dr Lungile Ntsizwane, uitgevoer is, het gekyk hoe om administratiewe stelsels en prosesse tydens samesmeltings binne Suid-Afrikaanse…http://www.nwu.ac.za/af/van-oorleef-tot-floreer
Van oorleef tot floreer
2021-08-03 Die internasionale veldtog van 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders vind elke jaar van 25 November tot 10 Desember plaas. Volgens die Verenigde Nasies (VN) was daar tydens die Covid 19-gesondheidskrisisar ’n wêreldwye…http://news.nwu.ac.za/af/kom-ons-oorweeg-dit-om-meer-begrip-vir-vertroue-te-h%25C3%25AA
Kom ons oorweeg dit om meer begrip vir vertroue te hê
2019-08-23 Het ons begrip vir vertroue? Dit is die vraag wat dr Marita Heyns, ’n navorser by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea, vra. Deur haar navorsing streef dr Heyns – wat ’n besondere belangstelling het in die ontwikkeling van…http://news.nwu.ac.za/af/slimstasie-die-nwu-sal-luggehalte-en-weer-moniteer
Slimstasie by die NWU sal luggehalte en weer moniteer
2019-10-08 Vanderbijlpark, ’n besoedelingsknelpunt, is gekies as die ligging van ’n moderne waarnemingstasie wat die weer sowel as die luggehalte sal moniteer. Hierdie multimiljoenrandontwikkeling sal maak dat die Noordwes-Universiteit (NWU) die eerste…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-intervensie-slaan-eerstejaarspaniek-hok
Fakulteit intervensie slaan eerstejaarspaniek hok
2019-10-29 Dit is waar: om ‘n eerstejaarstudent by ‘n universiteit te wees, kan een van die mees opwindende, maar stresvolste oorgange wees wat ‘n jongmens sal ervaar. Dit is daarom bloot natuurlik dat jy dalk oorweldig deur jou omgewing, die verantwoordelikhede wat…http://news.nwu.ac.za/af/enactus-vaal-deur-na-die-volgende-rondte-van-die-harmony-led-uitdaging
Enactus Vaal deur na die volgende rondte van die Harmony LED-uitdaging
2017-07-06 Lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark se afdeling van Enactus glimlag breed nadat daar aangekondig is dat hulle tot by die tweede rondte van die gewilde 2017 Harmony Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling-uitdaging gevorder het.…http://news.nwu.ac.za/af/informele-afvalinsamelaars-lewer-n-geweldige-bydrae-tot-herwinning-suid-afrika
Informele afvalinsamelaars lewer ’n geweldige bydrae tot herwinning in Suid-Afrika
2021-10-28 Informele afvalinsamelaars in Suid-Afrika speel ’n sleutelrol in die herwinningswaardeketting, maar kry dikwels geen erkenning nie. Daar moet maniere gevind word om hulle in staat te stel om deel te neem aan besluite oor afvalbestuurspraktyke en…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-ranglyste-toon-nwu-se-vakke-van-gehalte
Jongste ranglyste toon NWU se vakke van gehalte
2021-10-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van die beste tersiêre-onderwysinstellings vir onderrig op pad na ’n professionele loopbaan. Dit is herbevestig deur die jongste ranglys van die Times Higher Education (THE) World Rankings wat die NWU onder die top…http://news.nwu.ac.za/af/akker-n-europese-reus
Akker ’n Europese reus
2021-02-24 Daar kan seker nie ’n meer kontrasterende vertoning wees van twee rugbyspelers se persoonlikhede as toe die vuisgeveg tussen Schalk Brits en Akker van der Merwe in 2019 plaasgevind het nie. Die twee Springbok-hakers – Brits in die blou van die Bulle, Van…http://news.nwu.ac.za/af/prof-lubbe-se-baanbrekerswerk-word-internasionaal-erken
Prof Lubbe se baanbrekerswerk word internasionaal erken
2021-08-20 In die lig van Vrouemaand wil ons sê hoe trots ons is op een van ons eie voorste vroue wat vir haar baanbrekerswerk in die reënboognasie internasionaal erken word. Prof Welma Lubbe, professor in die Skool vir Verpleegkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/sosiale-media-die-klaskamer-meer-voordele-nadele