Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/add-1
NWU-navorser help om nuwe data oor die Aarde en die Melkweg bloot te lê
2020-11-27 ’n Nuwe studie het die sluier oor ’n paar van die geheimenisse van die Melkweg gelig. Daar is bevind dat die Aarde vinniger as vroeër beweeg, en dat dit amper 2 000 ligjaar nader aan die gravitasiekolk in die middel van die Melkwegsterrestelsel is. Dit is…http://news.nwu.ac.za/af/skaars-vaardigheid-plaas-nwu-taksonoom-aan-die-voorpunt-vir-die-beskrywing-van-parasiete
Skaars vaardigheid plaas NWU-taksonoom aan die voorpunt vir die beskrywing van parasiete
2023-09-01 Wat lê in ’n naam? William Shakespeare wou dit al geweet het. ’n Jong navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) weet egter presies hoe belangrik ’n naam is. Daar word gesê dat sy tans die jongste taksonoom in die wêreld is wat besig is om hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-was-gasheer-vir-pitso-oor-ramaphosa-se-staatsrede
NWU Besigheidskool was gasheer vir PITSO oor Ramaphosa se staatsrede
2023-02-15 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool het sy derde PITSO-bespreking vir 2023 aangebied, waartydens kundiges gesprek gevoer het oor die president se staatsrede, wat op 9 ’n 2023 gehou is. Daar was 184 teenwoordiges en onderwerpe wat bespreek is,…http://news.nwu.ac.za/af/hart-die-nwu-bevorder-gesonde-bloeddruk
HART by die NWU bevorder gesonde bloeddruk
2022-04-29 Bloed is die lewegewende stof wat deur ons are vloei, maar as die druk in ons are te hoog word kan dit ons gesondheid benadeel. Dit is waarom die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/studie-kyk-na-die-gesondheidsvoordele-van-plantgebaseerde-voeding
Studie kyk na die gesondheidsvoordele van plantgebaseerde voeding
2023-04-28 Navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) ondersoek die rol van heelvoedsel- plantgebaseerde voeding in Suid-Afrika. Prof Andrew Robinson en dr Nanine Wyma, tans ’n meestersgraadstudent aan die NWU, is medestigters van die doktersvereniging vir voeding…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni/alumni-vrouemaand-viering
Alumni Vrouemaand-viering
2022-08-24 [accordion collapsed] Dr Wongiwe Ludidi Wongiwe Ludidi het nog altyd geglo dat sy bestem was om grootsheid in ander aan te wakker, daarom het sy jong vroue die afgelope 10 jaar gementor en doen sy dit steeds. Wongiwe, wat tans die Uitvoerende…http://news.nwu.ac.za/af/lucy-twani-neem-die-voortou-netbalspelerontwikkeling
Lucy Twani: Neem die voortou by netbalspelerontwikkeling
2023-08-18 Spelerontwikkeling: dit is deel van die kern van netbal by die Noordwes-Universiteit (NWU), en as daar ’n meer entoesiastiese voorstander hiervan is as Lucy Twani, gaan jy ver moet soek. Lucy is die hoëprestasie-netbalafrigter vir die junior spanne by die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-netbal-bly-vervoerband-vir-nasionale-span
NWU-netbal bly vervoerband vir nasionale span
2021-05-24 Die land se netbalspanne is weereens met NWU-speserye gegeur, met huidige en oudstudente wie se name verskyn op al wat nasionale spanlys is. Die NWU is al vir etlike jare bekend as ʼn vervoerband vir die Proteaspan, met selfs die huidige afrigter, Dorette…http://news.nwu.ac.za/af/studie-bevind-dat-ongeteerde-strate-lugbesoedeling-bevorder
Studie bevind dat ongeteerde strate lugbesoedeling bevorder
2022-05-23 Die brand van fossielbrandstowwe en industriële vrystellings is van die vernaamste bronne van lugbesoedeling in Suid-Afrika. Daar is egter ander bronne wat in woongebiede aangetref word, byvoorbeeld ongeteerde strate, waarvan daar baie in lae-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-tinotenda-meester-van-die-basketbalbaan
NWU se Tinotenda: meester van die basketbalbaan
2020-05-07 Tinotenda Chirara het op die vroeë ouderdom van 10 jaar verlief geraak … op basketbal. Vandat hy destyds in 2006 aan die sport bekendgestel is, het hy die basketbalbaan oorheers, en sy doelwitte een doel op ’n keer bereik. Hierdie 24-jarige tweedejaar-BA…http://news.nwu.ac.za/af/pukfm-word-weer-eens-vir-die-suid-afrikaanse-radio-toekennings-benoem
PUKfm word weer eens vir die Suid-Afrikaanse Radio-toekennings benoem
2023-10-19 Deur Sandile Mahlangu Die benoemings vir die Suid-Afrikaanse Radio-toekennings 2023 is bekend, en die radiostasie op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), PUKfm, het vier benoemings ingeoes. Die kategorieë waarvoor die…http://news.nwu.ac.za/af/news24-kies-nwu-innoveerder-n-jong-mandela
News24 kies NWU-innoveerder as ’n Jong Mandela
2024-07-29 Die nalatenskap en impak van voormalige president Nelson Mandela om mense se lewens ten goede te verander, is steeds iets om na te streef. News24 het onlangs hulle Jong Mandelas vir 2024 gekies – en vier ’n nuwe geslag jong kampioene wat daartoe verbind is…http://news.nwu.ac.za/af/ses-stroop-vir-tennisster-johann
Ses–stroop vir tennisster Johann
2023-07-06 Dit is nou 148 jaar gelede sedert die Fransman Pierre Babolat natuurlike derms – dié van ’n bees – geneem het om snare vir ’n tennisraket te maak. Nou gebruik die topgekeurde manlike tennisspeler by die Noordwes-Universiteit (NWU) sy Babolet Pure Drive-raket…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-go-purple-foundation-bemagtig-gemeenskap-om-kindermishandeling-te-voorkom
NWU en Go Purple Foundation bemagtig gemeenskap om kindermishandeling te voorkom
2020-11-16 Die Kersseisoen is hier en waar party mense uitsien na verlof of ʼn rustiger tyd by die kantoor, is dit vir ander beroepe die besigste tyd van die jaar – veral vir maatskaplike werkers en lede van die SAPD. Anneri du Plessis van die Go Purple Foundation, ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-museumdag-nwu-museum-bring-hulde-aan-die-geskiedenis-met-n-interaktiewe-uitstalling
Internasionale Museumdag: NWU Museum bring hulde aan die geskiedenis met ’n interaktiewe uitstalling
2023-05-25 Deur Sandile Mahlangu Die Noordwes-Universiteit (NWU) Museum het op 18 Mei Internasionale Museumdag op die Potchefstroomkampus gevier. Hierdie dag word elke jaar regoor die wêreld gevier en die museum het besluit om dinge ’n bietjie anders aan te pak.…http://law.nwu.ac.za/af/phakiso-mello
Phakiso Mello
2026-04-14 Phakisho Jerry Mello is 'n dosent aan die Noordwes-Universiteit, Fakulteit Regte. Hy het sy LLB aan die Noordwes-Universiteit (2021) voltooi. Hy het ook sy LLM in Arbeidsreg Noordwes Universiteit (2023) voltooi. Hy is tans ingeskryf as 'n Doktorale student (LLD) aan die Noordwes-Universiteit sedert 2024. Gedurende sy termyn as tydelike dosent en…http://news.nwu.ac.za/af/niks-kunsmatig-aan-hulle-kundigheid-nie
Niks kunsmatig aan hulle kundigheid nie
2020-04-23 ’n Klein navorsingsgroepie aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is besig om werklike belangstelling in hulle werk oor kunsmatige intelligensie (KI) te ontlok. “Die mate van belangstelling was ietwat van ’n verrassing,” sê prof Marelie Davel, wat onlangs saam…http://news.nwu.ac.za/af/hou-die-ekonomiese-bootjie-vlot-waarom-suid-afrika-vroulike-geoktrooieerde-rekenmeesters-nodig-het
Hou die ekonomiese bootjie vlot: waarom Suid-Afrika vroulike geoktrooieerde rekenmeesters nodig het
2022-08-29 In tye van onrus en onsekerheid is kundigheid onontbeerlik. By die Noordwes-Universiteit (NWU) word potensiaal in kundigheid ontwikkel en gevorm tot ’n vaardigheid wat tot voordeel is van die samelewing wat deur die NWU bedien word. Daar is min gebiede wat…http://news.nwu.ac.za/af/baie-kundigheid-tussen-al-die-blare-van-trees-versteek
Baie kundigheid tussen al die blare van TREES versteek
2022-09-13 Wanneer ons oor toerisme dink, kom beelde van lang safariroetes deur die Afrikabos, luilekker dae in die son op die wit sand van ons ongerepte strande en die pragtige argitektoniese meesterstukke – vreemd en ook eiesoortig – by ons op. Toerisme is egter ’n…http://news.nwu.ac.za/af/moeilike-tye-het-doeltreffende-oplossings-nodig-om-landbougroei-te-verseker