Printer-friendly version
Gatisa
Share this
 

Stad en Steeks Beplanning

Waar ons die toekoms beplan 

BSV                                                                                                                          

Stads- en Streekbeplanning handel oor beplanning, ontwerp, implemetering en bestuur van alle fasette. Dit handel ook oor die ontwikkeling en gebruik van grond vanaf n enkele erf tot op nasionale vlak. Die doel van die beplanner is om die keuse te vergroot, gelykheid te bevorder en volhoubare ontwikkeling te stimuleer.

Stads- en Streekbeplanning is die sleutel professie in die regstelling van ruimtelike
en ekonomiese wanbalans in landelike en stedelike areas, sowel as die verbetering
van oneffektiewe en onderpresterende leef omgewings.

Die ideale Stads- en Streekbeplanner is 'n kreatiewe persoon wat met innoverende
oplossing vorendag kan kom om komplekse probleme op te los. Die beplanner moet 'n goeie projekbestuurder wees en ook 'n strategiese denker wat 'n bemiddelaarsrol kan speel om diverse kwessies en uiteenlopende denkrigtings te versoen.

Die beplanner moet 'n sterk sin vir sosiale en omgewings regverdigheid kry en moet
doelgerig wees om menslike ontwikkelinge te bevorder.

Voorsitter: Simoné Diepraam

084 652 8227

 

Luan Cilliers

Rikus Roos

Ilana Jansen van Rensburg

Jacques Maree

Konstanze Bosman

Gisela Altona

Zanelle Nortjé

Christo Ackerman

 

Skakels :

- Fakulteit tuis
- Akademiese raad tuis
- Oor ons
- Facebook
- Aktiwiteite
- Kalender
- Kontak ons