|
Natuurwetenskappe ervaar eksterne evaluering positief
Eksterne Programevaluerings (EPE's) wat die afgelope jare in die
Fakulteit Natuurwetenskappe op die Potchefstroomkampus gedoen is, was in
die geheel gesien 'n positiewe ervaring wat tot 'n groter bewustheid
van kwaliteit gelei het.
Lees meer...
Terug na bo |
|
|
Geweeg en nie te lig bevind nie
Die eweknie-evalueringsproses wat op 18 en 19 Oktober 2011 by die
Ferdinand Postma Biblioteek plaasgevind het, was 'n leersame
geleentheid. Die deelnemers het soveel meer daarby gebaat as wat hulle
aanvanklik verwag het, wat elkeen met 'n gevoel van vervulling gelaat
het.
Lees meer...
Terug na bo |
|
|
Eksterne evaluering gee meer heuning as bysteke
"'n Eksterne programevaluering is 'n ontwikkelingsproses en nie 'n
bedreiging nie," so s� dr Eva Manyedi, die kwaliteitsko�rdineerder op
die Mafikengkampus. Verder glo sy dat hierdie feit bevestig is in die
manier waarop akademiese programme op hierdie kampus by die proses
gebaat het die afgelope paar jaar.
Lees meer...
Terug na bo
|
|
|
Studente-ontwikkeling op die Vaaldriehoekkampus: Ervaring met die portuurevalueringsproses
Op 19 en 20 Oktober 2010 is Studente-ontwikkeling op die
Vaaldriehoekkampus onderwerp aan 'n eksterne eweknie-evaluering.
Kollegas van die Kwaliteitskantoor en kollegas van eweknie-departemente
van ander universiteite het die departement ge�valueer.
Die fisiese besoek en evaluasie is voorafgegaan deur 'n intensiewe
voorbereidingsproses waaraan al die personeel van die departement deel
gehad het. Die eindresultaat van hierdie proses was 'n
evalueringsportefeulje wat 'n oorsig oor die departement se doen en late
bevat het, asook die resultaat van 'n selfevalueringsproses waardeur
die departement hand in eie boesem gesteek het en risiko's
ge�dentifiseer het.
Lees meer...
Terug na bo |
|
|
|
Die 'sagte' waarde van eksterne programevaluerings
Met 'n terugblik op die waarde van die eksterne
program-evalueringsproses (EPE), kom dit na vore dat die bygevoegde
waarde meer as net die formele evaluerings-uitkoms behels en dat dit ook
'sagter', meer indirekte bydraes insluit. Dit het veral na vore gekom
tydens die eksterne programevaluering van die Meestersprogram in
Omgewingsbestuur op die Potchefstroomkampus in Oktober 2011. Lees meer...
Terug na bo
|
|
|
Stuur asseblief enige navrae en kommentaar aan Tommy Pietersen
|
|
Klik hier om die nuusbrief in Engels te lees.
|