DIE NWU & U

 

Stuur gerus vir ons julle kommentaar, voorstelle en enige ander bydraes wat julle wil lewer, byvoorbeeld foto's of nuusbrokkies.

 

Ons waardeer julle opinies en insette – die NWU & U behoort immers aan ons almal.

Navigasie

>

<

volgende ARTIKEL

vorige ARTIKEL

KLANK

video

MEER INLIGTING

KLIK

DEEL

ONTDEK DIe NWU

 

Die tema van die NWU se 2019- geïntegreerde verslag, “Waardeskepping met ’n sorgsaamheidsetiek”, handel oor die manier waarop ons ’n sorgsaamheidsetiek as kompas gebruik terwyl ons waarde vir onsself as ’n instelling en vir al ons belanghebbers skep.

 

Waardeskepping op sigself onderskei ons egter nie. Dit is die manier waarop ons hierdie waarde skep, naamlik met ’n sorgsaamheidsetiek, wat dit iets besonders maak. Ons verduidelik in die verslag hoe ons dit doen.

 

Die skets op die voorblad van hierdie verslag, wat op 28 Julie 2020 deur die Raad goedgekeur is en aan die einde van Julie aan die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding voorgelê is, versinnebeeld ons tema.

 

Die skets toon die NeuHand, ’n handrehabilitasiestelsel wat die Fakulteit Ingenieurswese ontwikkel het en ’n voorbeeld is van hoe ons ons kundigheid aanwend om vir mense waarde toe te voeg, omdat ons omgee.

Ons skep waarde met ’n sorgsaamheidsetiek

Hierdie video bevat ’n paar van die feite en syfers waaruit die verhaal van ons waardeskepping met ’n sorgsaamheidsetiek bestaan, soos dit in die 2019- geïntegreerde verslag getoon word.

Dit is ons:

NWU & U  |

NWU & U  |

INHOUD

Ons skep waarde met ’n sorgsaamheids-
etiek

NWU & U