ontdek die NWU

Dit is ons

Die NWU se Ikateleng-projek het die afgelope 30 jaar deur middel van aanvullende leer ’n positiewe impak op die lewens van duisende leerders regoor sentraal-Suid-Afrika gehad.

 

Hierdie projek, wat as een van Suid-Afrika se suksesvolste bemagtigingsinisiatiewe beskou word, verskaf steeds onderrig aan graad 10-, 11- en 12-leerders.

 

Die program verbeter hulle oorhoofse eksamenuitslae, dra noodsaaklike lewensvaardighede oor en verhoog toegang tot tersiêre onderwys vir akademies verdienstelike leerders.

Klik hier

om meer oor hierdie lewensveranderende projek te lees.

Ikateleng: ons verander al 30 jaar lank lewens

Die video vertel die verhaal van die Ikateleng-projek en hoe duisende leerders oor die jare heen daarby gebaat het.

 

 

 

DIE NWU & U

 

Stuur gerus vir ons julle kommentaar, voorstelle en enige ander bydraes wat julle wil lewer, byvoorbeeld foto's of nuusbrokkies.

 

Ons waardeer julle opinies en insette – die NWU & U behoort immers aan ons almal.

Navigasie

>

<

VOLGENDE ARTIKEL

VORIGE ARTIKEL

KLANK

video

MEER INLIGTING

KLIK

DEEL

NWU & U  |

NWU & U  |

NWU & U