ONTDEK DIE NWU

Dit is ons:

 

Die NWU en die vroeëre instellings waaruit die universiteit ontwikkel het, het regdeur die jare duisende mense se drome waar gemaak – julle s’n (as ons gewaardeerde alumni) waarskynlik ook.

 

Ons gees word vandag steeds weerspieël in die manier waarop ons die toekoms vir mense ontsluit en hulle in staat stel om hulle drome te bewaarheid.

 

As ’n mens kyk na die prestasies van die NWU-gemeenskap, kan ons inderdaad sê ons omskep drome in tasbare werklikhede.

Ons maak drome waar  

Die pers masjien loop op al sy silinders… Kyk na hierdie video om te sien hoe energie, entoesiasme en harde werk regoor die universiteit saamkom om ’n verenigde platform te skep waar jongmense hul toekomstige sukses ontwikkel.

 

 

 

DIE NWU & U

 

Stuur gerus vir ons julle kommentaar, voorstelle en enige ander bydraes wat julle wil lewer, byvoorbeeld foto's of nuusbrokkies.

 

Ons waardeer julle opinies en insette – die NWU & U behoort immers aan ons almal.

Navigasie

>

<

VOLGENDE ARTIKEL

VORIGE ARTIKEL

KLANK

video

mEER inLIGTING

KLIK

DEEL

NWU & U  |

NWU & U  |

Ons maak drome waar  

NWU & U