ONTDEK DIE NWU

Dit is ons

Sommige NWU-studente en personeel leef met gestremdhede en die universiteit fokus daarop om hulle te bemagtig sodat hulle hul volle potensiaal kan bereik en ten volle aan aktiwiteite in ons gemeenskap kan deelneem.

 

Kyk na die video hier langsaan om te sien wat die Eenheid vir Gestremdhede op die kampus in Mahikeng doen en hoe dit die lewens raak van hierdie dapper mense wat ons inspireer deur daaglikse uitdagings te oorkom.

 

 

 

 

DIE NWU & U

 

Stuur gerus vir ons julle kommentaar, voorstelle en enige ander bydraes wat julle wil lewer, byvoorbeeld foto's of nuusbrokkies.

 

Ons waardeer julle opinies en insette – die NWU & U behoort immers aan ons almal.

Navigasie

>

<

volgende artikel

vorige artikel

klank

video

meer inligting

klik

deel

NWU & U  |

NWU & U  |

NWU & U