Ons het ’n paar kollegas gevra hoe die pandemie hul planne om verlof te neem en met vakansie te gaan, beïnvloed het.

Kom ons kyk wat hulle te sê het.

 (Klik op elke foto om meer te lees.)

VOX POP

“We’re all going on a summer holiday, no more working for a week or two …”

 

Aan die begin van die jaar het jy dalk hierdie ou Cliff Richard-liedjie saam geneurie, maar toe het ʼn klein skurk genaamd die koronavirus ons ingeperk – letterlik en figuurlik.

nog voort?

VAKANSIE

Gaan jou