VOX POP

Die tyd toe dosente voor volgepakte lesinglokale gestaan het, is verby – ten minste tot ná die Covid-19-pandemie.

Met aanlyn onderrig en leer as die “nuwe normaal” by die NWU, het eish! ’n paar dosente gevra hoe hulle dit ervaar en watter terugvoer hulle van hul studente ontvang.

Steil aanlynleerkurwe loop op en af

Kom ons kyk wat hulle sê.

 (Klik op elke foto om meer te lees.)