VOX POP

Hul terugvoer het gewissel van “frustrerend” en “uitdagend” tot “produktief” en “leer nuwe tegnologiese vaardighede aan”.

Inperking: pak die bul by die horings

Dit is ’n paar van die reaksies van ons personeellede toe eish! hulle tydens die staat van inperking gevra het oor hul ervaringe om van die huis af te werk, en hoe die inperking hul gesinslewe beïnvloed het.

 

Kom ons kyk wat hulle sê.

 ( Klik op elke foto om meer te lees.)