In 2018 het die NWU daarop gefokus om sy reputasie as instelling van hoogstaande gehalte verder uit te bou.

 

Ons almal het uitdagings met geesdrif aangepak en oorkom met die toewyding en ywer wat verseker het dat die NWU op die voorpunt van uitnemendheid bly.

Die beste lê nog voor

Dit is ons

Kom ons kyk nou wat die jaar 2019 inhou. Die beste lê nog voor.

ROL AF

-BESONDERHEDE

Redaksie:

Personeel van die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement

Ontwerp en uitleg: Karen Viljoen

Fotografie: NWU-kollegas en diensverskaffers

Vir verdere navrae/korrespondensie:

Nelia Engelbrecht - Tel (018) 299 4937 of

Interne bussie 260

Eish! word deur die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement in Afrikaans, Engels en Setswana uitgegee.