VOORBLAD
Prof Fika Janse van Rensburg tree af nadat hy ’n dinamiese leier en geliefde vaderfiguur was.
Hy was eers die dekaan van die Fakulteit Teologie, toe die rektor van die kampus in Potchefstroom, en sedert 2017 adjunk-visekanselier op dié kampus.
Saam met hom is prof Daryl Balia, wat in sy voetspore as adjunk-visekanselier gaan volg.
Boodskap van die visekanselier
1
Prof Dan Kgwadi gesels oor die uitdagings en suksesse van 2018.
Van die redakSIE
2
'N Verandering IN leierskap, maar nie in gesindheid nie
3
Tiego glo transformasie bly in die kollig
4
Navorsingsdag moedig omgee aan
Tydens Optentia se navorsingsdag was die boodskap duidelik: ons is almal aan mekaar verbind. Dit is hoekom ons ’n medemenslike samelewing moet kweek.
5
Teleskoop onthul die geheimenisse van die heelal
6
Dit voel of jy amper aan die sterre en planete kan raak wanneer jy deur die teleskoop op die kampus in Mahikeng kyk.
Phoenix vlieg na die vyfde plek
7
Dis ’n sonkar, nie ’n mitologiese voël nie, maar met genoeg sonskyn kan dit 2 276,3 km in agt dae aflê.
Klein krieketspelertjies, groot DROME
Vir al wat ons weet het die volgende AB de Villiers, JP Duminy of Kagiso Rabada dalk in die minikrieketfees op die kampus in Vanderbijlpark gespeel.
8
Kampus se tuisteskeppers kry eie blyplek
9
Inwoning- en Voedseldienste, die “tuisteskeppers” op die kampus in Potchefstroom, het ’n nuwe blyplek in ’n opgeknapte woonstel gevind.
Hou ons sportgronde in 'N perfekte toestand
10
Met sy hart in tuinbou, is dit geen wonder dat Itumeleng “Spina” Leping die sportgronde op die kampus in Mahikeng in so ’n uitstekende toestand hou nie.
FOKUS OP: 'N Holte vir elke voet
Liesel van Wyk, direkteur van Fasiliteite, Ruimtebestuur en Nutsdienste gesels oor die ruimte-oudit wat hulle tans op die drie kampusse doen.
11
NWU-legendes: Fisika toe en nou – vergelyk appels en pere
12
Prof Simon Taole het 38 jaar gelede by die NWU aangesluit. Lees meer oor sy dekade lange liefde vir fisika-onderrig. Is dit nie waarvan legendes gemaak word nie?
Strukture 101: IT maak reg vir die Vierde Industriële Revolusie
13
Lees meer oor die herstruktureerde IT-departement en hoe hulle ons na ’n hoëtegnologietoekoms neem.
Ontmoet ons buitengewone studente: Toy speel nie wanneer hy foto’s neem nie
14
Vir Jabulani Timothy Ncube, beter bekend as Toy, is fotografie baie ernstiger as kinderspeletjies.
Sport@NWU: Euginia loop die tweede myl vir personeelwelstand
15
As jy by die personeel se sportklub aansluit, kry jy die geleentheid om aan die Suider-Afrikaanse Personeelsportvereniging (SAUSSA) se toernooie deel te neem – en om vir Euginia March te ontmoet.
Ons mense: 'N Staptog in kantoordrag om meisies se waardigheid te beskerm
16
Nie baie mense sal uitgedos in kantoordrag deur ’n canyon stap nie, selfs al is dit vir ’n goeie saak. Behalwe Cobus Steenkamp. Dis presies wat hy gedoen het.
Agterblad: Dit is ons
17
Ware leierskap was aan die orde van die dag by die NWU se onlangse jaarlikse leierskapsberaad. Kyk na die video om meer oor hul besprekings uit te vind.
INHOUD
>
>
VOLGENDE ARTIKEL
VORIGE ARTIKEL
VERSTEEKTE TEKS
VOORBLAD
INHOUD
KLANK
MEER INLIGTING
Gereed vir ʼn ruimtereis?
Noudat prof Fika Janse van Rensburg se era as “vader” van die kampus in Potchefstroom tot ’n einde kom, is hy besig om die leisels aan prof Daryl Balia oor te gee.
Tiego Kgomo, die Raad se ondervoorsitter, glo dat transformasie hoog op die agenda in die tersiêre-onderwyssektor sal bly.