hello

 

VOORBLAD

Hierdie “Mad Hatters” het die halfjaarfunksie vir personeel op die kampus in Vanderbijlpark bygewoon waar personeel hul hoede afgehaal het vir al hul hardwerkende kollegas. Hulle is Poppy Narenti (wat as die beste vroulike hoedemaker gekroon is), Tsholofelo Raikane en Kinga Siejek. Poppy en Kinga is van Korporatiewe Verhoudinge en Bemarking en Tsholofelo van die Fakulteit Geesteswetenskappe.

INHOUD

NAVIGASIE

Dui aan van watter artikels jy hou, sodat ons die goeie werk kan volhou.

 

>

>

VOLGENDE ARTIKEL

VORIGE ARTIKEL

VERSTEEKTE TEKS

VOORBLAD

INHOUD

FACEBOOK

KLANK

MEER INLIGTING