.
Prof Mary Grosser sal kontak behou
Terwyl prof Mary Grosser
by die NWU was, het sy eers as lid
en toe as raadslid, visevoorsitter en
uiteindelik voorsitter van die Internasionale
Vereniging vir Kognitiewe Onderrig en Sielkunde gedien.
Hoewel prof Mary Grosser van die Skool vir Opvoedkundige Wetenskappe en die Optentia-navorsingsfokusarea op die Vaaldriehoekkampus na Duitsland emigreer het, is sy nie vir plaaslike studente verlore nie.