NWUtv

-kanaal

https://www.youtube.com/channel/UC9t1WM3yg9oE75ftzVyy5FA

Volg die skakel hieronder en kry toegang tot
NWUtv op YouTube

FOKUS

OP

>

LEES

>

In ʼn land waar vinnige internet geredelik beskikbaar is, is YouTube, die gewilde videowebwerf, ʼn handige kommunikasie-hulpmiddel vir instansies en maatskappye. Die NWU, as ʼn innoverende universiteit, het onlangs sy amptelike YouTube-kanaal bekendgestel.

 

Die opwindende en boeiende NWUtv sal gebruik word om met alle betrokke belanghebbers van die universiteit te kommunikeer. Eish! het met Musa Zanempi, handelsmerkspesialis in die Institusionele Kantoor, oor die universiteit se eie YouTube-kanaal gesels.

klik hier om

 skermskote te sien